Toe wou ek in Suid Afrika gebly
Toe was ek “ingevoerde boer” genoem
Toe het geliefde vriende daan gesê
“Nou moet jy net ‘n meise vind, ‘n bloem!”
En nou ek wil ‘n bietje kerrie hê
En rys. Ek hou van blatjang op my kos
‘N braai is altyd lekker. Glo my!
(Ten minste stuur my fotos in die pos)
Ek wou “Die Stem” nog weer met jou gesing
Ek mis die Kersfees in ‘n somer maand
Onthou ek alle woorde word net "ding"
Die taale meng in die geliefde land!
Gedagtes kom natuurlik nog aan my
Want wil ek in Suid Afrika gebly.
This entry was posted on Sunday, July 9th, 2023 at 5:59 pm and is filed under Sonnets. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.